CSA Stel SKEPPIES Koördineerder Aan

csa stel skeppies koordineerder aanCaroline Catherine Carolus-Williams (ook bekend as Cora) is aangestel by Conservation South Africa (CSA) as die SKEPPIES Koördineerder vir Namakwaland, te Springbok, Namakwaland. Carolus-Williams is ‘n Namakwalander, gebore en getoë.

 Carolus-Williams het Onderwys studeer en het haar onderwys  loopbaan gestig in Springbok, Walvisbaai, Gobabis en Windhoek in Namibië, Villiersdorp en Worcester.

Voordat Carolus-Williams sy CSA aangesluit het, het sy haar eie besighied bedryf besit en bestuur. Sy het al die volgende toekennings ontvang. Ek het ook verskeie toekennings Provinsiaal ontvang vir my besigheid.

“Ek hoop om die ervaring wat ek persoonlik in besigheid opgedoen het kan gebruik ten voordeel van die Namakwalandse klein besighede. Veral om ondersteuning te bied in die begin stadia waar hulp nodig is” sê Carolus-Williams.

Die SKEP vennootskap verwelkom Cora en is positief dat sy haar werk met SKEPPIES en alle vennote sal geniet.

Kontak Caroline Catherine Carolus-Williams op This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Additional information